Begroting 2015: Dien Jou Voorstelle In
Die Minister van Finansies Nhlanhla Nene sal die 2015 Begroting op Woensdag 25 Februarie 2015 om 2 uur die middag in die Parlement ter tafel lê. Die begrotingsdokumente sal ook op die Nasionale Tesourie se webwerfhttp://www.treasury.gov.za/ beskikbaar wees sodra die Minister met sy Begrotingsrede begin.
Jou wenke en aanbevelings kan dalk in oorweging geneem word. Jou aanbevelings kan via die Tesourie se webwerf onder “Budget Tips” aangestuur word nahttp://tinyurl.com/2015BudgetTips of faks dit na (012) 406 9055.
Provided by Darrolls Attorneys, Notaries & Conveyancers
© DotNews. All Rights Reserved.