2014 se Belastingsperdatums
- Per pos of deur indiening in die SARS poshokkie - 26 September 2014, of
- Elektronies by ‘n SARS tak (voorlopige en nie-voorlopige belastingbetalers) - 21 November 2014, of
- Nie-voorlopige belastingbetalers wat eFiling gebruik - 21 November 2014, of
- Voorlopige belastingbetalers wat eFiling gebruik - 30 Januarie 2015.
Inkomstebelastingopgawes (ITR14e) vir maatskappye (of ander regsentiteite) moet binne 12 maande na afsluiting van die maatskappy se finansiële jaar ingedien word.
Neem ook kennis dat slegs ‘n geregistreerde belastingpraktisyn opgawes namens jou mag indien.
Neem ook kennis dat slegs ‘n geregistreerde belastingpraktisyn opgawes namens jou mag indien.
Provided by Darrolls Attorneys, Notaries & Conveyancers
© DotNews. All Rights Reserved.