Jou webwerf van die maand: Van scenario tot strategie - gebruik die beginsels van die Windtonnel (“Wind Tunneling”) in jou besigheid.
Die gebruik van scenariobeplanning kan net goed wees vir die sukses van jou besigheid. Die volgende stap in die proses is natuurlik net so belangrik. Jy moet 'n werklike sakestrategie vir jou besigheid opstel gebaseer op hierdie scenariobeplanning.
Dit is 'n proses wat vinnig en eenvoudig kan wees. Soos die outeur van "From Scenarios to Strategy: Top 3 Methods" op die Medium
webwerf opmerk, sal selfs kleiner ondernemings met beperkte middele baat vind by die "Windtunneling" – metode. Dit is ook aanpasbaar en van praktiese waarde.
Uit die HAT:
ysterskimmel: s.nw. perd met ‘n gryserige kleur
Provided by Scheibert & Associates Inc
© DotNews. All Rights Reserved.
Disclaimer
Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.