Begroting 2023: Jou belastingtabelle en belastingrekenaar
Wat gaan jy in 2023 vir inkomstebelasting, brandstofheffings en sondebelasting moet betaal? Kyk gerus na Fin 24 se Begrotingsrekenaar hier om uit te vind.
Kyk na die belastingtabelle hieronder vir die nuwe inkomstebelastingskoerse vir individuele persone.
Provided by B. R. Sandwith Inc.
© DotNews. All Rights Reserved.