Uit die HAT:
ekonomie : s.nw. 1. wetenskap wat hom toelê op ‘n studie van die organisasie wat in die mens se stoflike behoeftes voorsien; volkshuishouding 2. stelsel waarvolgens die handel/produksie/ens. beheer word. Bv. ‘n gemengde/kapitalistiese/ kommunistiese/ vrye ekonomie. 3. toestand waarin die handel/produksie/ ens. van ‘n land/streek verkeer: ‘n bloeiende/sukkelende ekonomie. 4. besuiniging; spaarsaamheid; [Grieks: oikos huis + nemo bestuur]
Provided by B. R. Sandwith Inc.
© DotNews. All Rights Reserved.