Extracts From The 2020 Budget / 2020 Begroting – ‘n Paar Uittreksels
|
Value of property / Waarde van eiendom |
New Transfer Duty Rates / Nuwe Hereregte koerse |
R1 – R1,000,000 |
0% |
R1,000,001 – R1,375,000 |
3% of value above / van waarde bo R1,000,000 |
R1,375,001 – R1,925,000 |
R11,250 + 6% of value above / van waarde bo R1,375,000 |
R1,925,001 – R2,745,000 |
R44,250 + 8% of value above / van waarde bo R1,925,000 |
R2,475,001 – R11,000,000 |
R88,250 + 11% of value above / van waarde bo R2,475,000 |
R11,000,000 and above / en meer |
R1,026,000 + 13% of value above / van waarde bo R11,000,000 |
VAT rate:
The VAT rate remains unchanged at 15%.
Kapitaalwinsbelasting
Insluitingskoerse bly 40% vir natuurlike persone en 80% vir maatskappye en trusts.
Dit beteken die maksimum Kapitaalwinskoerse is:
Natuurlike persone en spesiale trusts |
18% |
Maatskappye |
22.4% |
Ander Trusts |
36% |
Boedelbelasting en skenkings
- Boedelbelasting word steeds gehef teen 20% op die eerste R30 miljoen van ‘n boedel en teen 25% op die waarde bo R30 miljoen.
- Skenkingsbelasting op jaarlikse skenkings bo R30 miljoen bly ook onveranderd op 25%.
- Die boedelbelastingkorting en vrystelling ten opsigte van skenkingsbelasting bly dieselfde.
- Die verskil tussen die amptelike rentekoers en die rentekoers wat op lenings aan trusts gevra word, sal aan skenkingsbelasting onderhewig wees.
Provided by Van Zyl Kruger
© DotNews. All Rights Reserved.