Professionele Eiendomskundiges: Gee Jou Mening Oor Die Nuwe Konsep B-BBEE Sektor Kode
Die voorgestelde kodes bevat baie besonderhede en verskil in belangrike opsigte van die algemene kodes. Verskillende segmente van die eiendomsbedryf sal nou hul eie afsonderlike bates- en omsetsdrempels hê om te kwalifiseer as ‘n VMO (Vrygestelde Mikro-onderneming) of ‘n KKO (Kwalifiserende Klein Onderneming).
Sien die tabelle hieronder -
(Indien die tabelle nie korrek vertoon nie, gaan gerus na die weergawe aanlyn deur op die skakel bo die komplimentêre strokie te klik)
Jy het net sestig dae vanaf 30 Oktober om kommentaar te lewer op die voorstelle. Basies net tot die einde van hierdie jaar. Nou is dus jou kans om enige bekommernisse aan te spreek of om voorstelle te lewer.
Provided by Kramer Villion Norris - KVN
© DotNews. All Rights Reserved.