Werkgewers En Jou Jaarlikse Rekonsiliasie: Begin Nou
Die jaarlikse EMP501 rekonsiliasie vir die periode 1 Maart 2014 tot 28 Februarie 2015 moet teen Vrydag 29 Mei 2015 by SARS ingedien word. Gee jouself voldoende tyd om enige navrae en verskille aan te spreek deur nou reeds met jou rekonsiliasie te begin.
Laai ook die nuutste weergawe van “e@syFile Employer” af van SARS se webtuiste te
http://www.sars.gov.za/TaxTypes/PAYE/Pages/Employer-Interim-Reconciliation.aspx. (Die webblad bevat ook ‘n volledige gids oor die voltooiing van jou opgawe.)
Provided by Darrolls Attorneys, Notaries & Conveyancers
© DotNews. All Rights Reserved.
Disclaimer
Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.