Julie se webwerf: Wanneer kan jy vir verkeersoortredings in hegtenis geneem word?
Vir watter misdrywe kan jy dan so in hegtenis geneem word? Is daar enige waarheid in die gerugte dat jy geboei kan word indien jy sonder jou bestuurderslisensie gevang word?
Lees die artikel “These are the traffic laws you probably break every day – and how much you should be fined” op BusinessTech vir ‘n volledige bespreking hieroor. Die artikel hanteer ook die tipe boetes wat vir algemene verkeersoortredings opgelê kan word (dit is boetes in die Wes-Kaap provinsie, maar dit behoort ook ‘n goeie riglyn vir al die ander provinsies te wees).
Uit die HAT:
spitsvondig b.nw bw vernuftig, skerpsinnig; spitsvondig redeneer: ‘n spitsvondige antwoord;
Sy is regtig spitsvondig: altyd gereed met ’n treffende weerwoord. spitsvondigheid
Provided by Hugh Raichlin Attorneys Notaries & Conveyancers
© DotNews. All Rights Reserved.