Jou Webwerwe van die Maand: Het jy iets om te Koop of te Verkoop? Ons kyk na hoe jy Facebook se “Marketplace” kan gebruik
Kyk gerus na Facebook se gids oor “How Marketplace Works” hier vir stap-vir-stap riglyne oor hoe om iets te koop of te verkoop, hoe om resultate volgens afstand of nuwe plasings te sorteer, meer oor kennisgewings, hoe die “volg” funksie werk, asook die belangrike veiligheids- en privaatheidsaspekte, en dies meer.
Vir nog idees, en vir vyf maniere om Facebook Marketplace vir jou besigheid te gebruik (5 ways to use Facebook Marketplace for your business), lees gerus “Facebook Marketplace: The Marketer’s Guide” hier.
Uit die HAT:
pasjmina s.nw. stuk sagte lap/materiaal van fyn kasjmierwol afkomstig van die pasjminabok van die Himalaja in Nepal, Pakistan en Noord-Indië, dikwels deur vroue om hul skouers gedra.
Provided by Matthews Enslin Inc.
© DotNews. All Rights Reserved.