From : katrin.scheibert@gmail.com

Forward newsletter to :

Email Name
 

This is the preview of the newsletter you're about to send.

Eiendom: Waarom het jy ‘n okkupasiesertifikaat nodig voordat jy koop?

Jy het saam met jou gesin in jul nuwe droomhuis ingetrek, wat jy gekoop het. Stel jou die ramp voor as jy nou beveel word om die huis dadelik te ontruim omdat geen “okkupasiesertifikaat” ooit daarvoor uitgereik is nie.

Hoe is dit moontlik? Wat is ‘n okkupasiesertifikaat? Is dit noodsaaklik om een te hê? Is daar ‘n algemene plig op ‘n verkoper om jou van een te voorsien? Ons beantwoord hierdie vrae na aanleiding van ’n onlangse hooggeregshofbeslissing wat bevind het dat die koper homself moet beskerm. Ons kyk na hoe jy dit moet doen.
 


Teken aan
Scheibert & Associates Inc's Monthly Newsletter
Stuur aan per e-pos    |    English
April 2024 NUUSBRIEF
Eiendom: Waarom het jy ‘n okkupasiesertifikaat nodig voordat jy koop?

Jy het saam met jou gesin in jul nuwe droomhuis ingetrek, wat jy gekoop het. Stel jou die ramp voor as jy nou beveel word om die huis dadelik te ontruim omdat geen “okkupasiesertifikaat” ooit daarvoor uitgereik is nie.

Hoe is dit moontlik? Wat is ‘n okkupasiesertifikaat? Is dit noodsaaklik om een te hê? Is daar ‘n algemene plig op ‘n verkoper om jou van een te voorsien? Ons beantwoord hierdie vrae na aanleiding van ’n onlangse hooggeregshofbeslissing wat bevind het dat die koper homself moet beskerm. Ons kyk na hoe jy dit moet doen.
lees meer
Wie besit jou werknemer se uitvinding? Lesse uit Vodacom se "Please Call Me" Sage.
ArticleImage

Baie hofgevegte tussen werkgewers en hul werknemers kon vermy gewees het as die betrokke werkgewers tydens die opstel van hul dienskontrakte die vraag aangespreek het: “Wie sal dit besit wat deur my werknemer uitgedink is?”

Dit is iets wat maklik oor die hoof gesien word, maar soos die wyd gerapporteerde "Please Call Me" hofsaak vir ons wys, kan hier soms groot bedrae geld op die spel wees. Ons oorweeg die antwoord op hierdie vraag en verduidelik hoe om verwarring en dispute hieroor te vermy in die konteks van die leerlingrekenmeester, sy langafstandvriendin en sy blink idee.
   
lees meer
Hoe om jou digitale teenwoordigheid te beskerm: ‘n Eenvoudige kontrolelys vir webwerf-nakoming.
ArticleImage

Leer hoe om jou digitale teenwoordigheid te beskerm met ons kontrolelys vir webwerf-nakoming. Vind uit waarom voldoening noodsaaklik is vir wetlike, etiese en vir die beskerming van handelsmerkreputasie, en kyk na sleutelaspekte soos wetlike vereistes, toeganklikheid, privaatheid, sekuriteit en so meer.

As julle voldoening in die vroegste stadiums van jul webwerf-ontwikkelingsproses kan integreer, kan julle risiko's verminder, vertroue met gebruikers bou en duur gevolge en foute vermy. Ons gids sal jou help om die sekuriteit en die bemarkingseffektiwiteit van al jou digitale platforms te maksimeer.
   
lees meer
Wanneer moet jy ‘n prokureur kry om jou by te staan?
ArticleImage

Regsadvies en regshulp kan van groot waarde wees in baie situasies, van die koop van jul eerste huis tot die begin van 'n besigheid of met die hantering van dispute. Deur die regte advies op die regte tyd in te win kan jy jou regte beskerm en verseker dat jy goeie en ingeligte besluite neem.

In hierdie artikel kyk ons na wanneer om regshulp te soek. Met die regte regsondersteuning kan jy met selfvertroue deur die regstelsel navigeer en die beste moontlike uitkoms vir jou en jou familie bereik. Moenie dat ons regstelsel jou intimideer nie! Lees verder om meer uit te vind ...
   
lees meer
Ons raak formeel.
ArticleImage

"Pro bono"

Pro bono” (of “pro bono publico” wat “in die openbare belang” beteken) word gewoonlik gebruik in die konteks van gratis regsadvies en bystand wat deur prokureurs aan mense wat nie hul dienste kan bekostig nie, gegee word. Dit kan ook verwys na ander professionele dienste wat vrywillig en sonder koste verskaf word.

Volgens die Prokureursorde van Suid-Afrika, “Om vir gratis regsbystand te kwalifiseer, moet 'n persoon aan 'n 'middelletoets' ('n maksimum maandelikse inkomste of selfs geen inkomste) voldoen en 'n regsprobleem met meriete hê … Wanneer so ‘n persoon na 'n pro bono prokureur verwys word, is die kliënt slegs verantwoordelik vir die koste van uitbetalings (werklike uitgawes), soos baljufooie, en die prokureur sal geen fooie hef vir die werk en regsdienste wat hy of sy lewer nie.”

   
       
 
Scheibert & Associates Inc
+27 21 422-0660
Unit 401, 42 Keerom Street, Cape Town, 8001, South Africa

Scheibert & Associates Germany
+49 (89) 8913 6783
Nimrod Str. 8, 82131, Gauting, Germany
 
       

 
Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.


© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews